2018 Aboe Dhabi Grand Prix

2018 Formula 1 Etihad Airways Abu Dhabi Grand Prix
Datum 25 November 2018
Plek Yas Marina-renbaan
Voorste wegspringplek
Renjaer Lewis Hamilton Mercedes AMG
Tyd 1:34.794
Vinnigste rondte
Renjaer Sebastian Vettel Ferrari
Tyd 1:40.876 (rondte 54 van 55)
Podium
1 Lewis Hamilton Mercedes
2 Sebastian Vettel Ferrari
3 Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer

Die 2018 Formule Een Aboe Dhabi Grand Prix het op 25 November 2018 op die Yas Marina-renbaan in Aboe Dhabi plaasgevind. Dit was die een-en-twintigste en laaste wedren van die 2018-kampioenskapseisoen gewees.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy